-

Ek wil so graag vannag my hand uitsteek na jou wang
my duim oor jou neus laat gly
laat sjuut oor jou mond en die bang
trilling in jou oë op papier laat bibber to angs.
- oortyd-assosiasies
-
When we blindly adopt a religion, a political system, a literary dogma, we become automatons. We cease to grow.
Anais Nin